Grootfees – Wen Kaartjies!

Grootfees – Wen Kaartjies!

𝗗𝗔𝗔𝗥 𝗜𝗦 𝗡𝗘𝗧 𝗘𝗘𝗡 𝗙𝗘𝗘𝗦, 𝗘𝗡 𝗗𝗜𝗧 𝗜𝗦 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧𝗙𝗘𝗘𝗦!

 

City Vibes en Jackpot City het 50 kaartjies om weg te gee na elk van die Grootfees-konserte in Hartenbos oor Desember.

 

Boonop staan ​​jy ‘n kans om ‘n VIP-gas te wees en EKSTRA kontantpryse op die dag te wen!

 

Ja, dit is reg, 50 kaartjies per vertoning (25 stelle van 2 kaartjies)

Al wat jy hoef te doen om ‘n kans te staan ​​om hierdie kaartjies na hierdie baanbrekende konserte te wen, is:

 

1. Registreer op Jackpot City

2. Speel een van ons vele casinospeletjies

ATKV-Hartenbos se Amfi gaan stomerig raak, vlerke kry, en ’n klomp keer lekker raak wanneer Suid-Afrika se top kunstenaars jou vermaak met drie uitmuntende konserte!

 

  1. Op 21 Desember bied die GrootFees ’n unieke buitelugkonsert aan wat ’n weergawe is van die jaarlikse Afrikaans is Groot-konsert in Pretoria. Hierdie konsert sal Demi Lee Moore, Ricus Nel, Riana Nel, Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels,Elvis Blue, Monique Steyn en Tarryn Lamop die verhoog hê.
  2. Op 28 Desember kom Suid-Afrika se beste rockmusieksterre bymekaar vir ’n konsert wat spesifiek gemik is op die kopskud-generasie. Geniet optredes deur Francois van Coke, Spoegwolf, Die Piesangskille, ONS, Lisie Basson en Early B.
  3. Sluit die jaar af op 31 Desember met ’n groot afskop by die GrootJol. Chris Steyn, Jay, Samantha Leonard, Dodo Nyoka, Riaan Benadé, Eloff, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Appel en Brendan Peyper sal die aand se vermaak verskaf.

 

Bepalings en Voorwaardes vir die “Grootfees” Konsertkaartjie Kompetisie

Deur deel te neem aan die Grootfees konsertkaartjie kompetisie, stem deelnemers in om gebind te wees aan die volgende bepalings en voorwaardes:

  • Hierdie kompetisie is oop vir alle inwoners van Suid-Afrika wat 18 jaar of ouer is op die tydstip van inskrywing.
  • Om in aanmerking te kom vir die kompetisie, moet deelnemers:
    • Die skakel op cityvibe.co.za/grootfees-wen-kaartjies volg vir oudit doeleindes
    • Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat. Veelvuldige rekeninge of inskrywings sal tot diskwalifikasie lei.
    • Inskrywings wat nie aan al die bogenoemde voorwaardes voldoen nie, sal nie geldig wees nie.
  • Werknemers, verteenwoordigers, of agente van City Vibes en hul vennote, asook hul onmiddellike familielede, mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
  • Donderdag, 19 Desember: Afrikaans is Groot wenners vir die 21ste se konsert word aangekondig
  • Dinsdag, 24 Desember: Alternatief is Groot wenners vir die 28ste se konsert word aangekondig
  • Vrydag, 27 Desember: Groot Jol wenners vir die 31ste se konsert word aangekondig.

 

  • VIP-Kaartjie wenners sal die oggend van elke konsert getrek word en wenners sal geskakel word
  • Elk VIP-Kaartjie wenner sal 2 x Kaartjies kry
  • VIP Wenners staan ook n kans om KONTANT op die dag te wen
  • Om in te skryf, moet deelnemers aanmeld deur n Jackpot City rekening oop te maak en deponeer
  • Deelnemers moet die skakel op (cityvibe.co.za/grootfees-wen-kaartjies) volg vir oudit doeleindes
  • Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat. Veelvuldige rekeninge of inskrywings sal tot diskwalifikasie lei.
  • Inskrywings wat nie aan al die bogenoemde voorwaardes voldoen nie, sal nie geldig wees nie.
  • Die prys bestaan uit 2 kaartjies vir 2 volwassenes om die Grootfees konserte by te woon.
  • Die konserte word gehou by ATKV-Hartenbos.
  • Die prys is nie-oordraagbaar en kan nie vir kontant of enige ander alternatief omgeruil word nie.
  • City Vibes en hul vennote dek nie enige bykomende koste nie, insluitend, maar nie beperk tot, vervoer, verblyf, of etes nie.

 

  • VIP-Kaartjie wenners sal die oggend van elke konsert getrek word en wenners sal geskakel word
  • Elk VIP-Kaartjie wenner sal 2 x Kaartjies kry
  • VIP wenners staan ook n kans om KONTANT op die dag te wen (Min R2500 en Max R5000)
    • Die wengeld sal in spelers se Jackpot City rekening inbetaal word
    • Die betaling sal binne 48 werks ure gedoen word
  •  
  • Die wenner sal lukraak getrek word uit al die geldige inskrywings op die datums soos aangewys in die Kompetisie Tydperk
  • Die wenner sal per e-pos of telefoon in kennis gestel word, deur gebruik te maak van die kontakbesonderhede wat tydens registrasie verskaf is.
  • As die wenner nie binne 24 uur na die trekking gekontak kan word nie behou City Vibes en hul vennote die reg voor om ‘n alternatiewe wenner te kies.
  • Deur die prys te aanvaar, stem die wenner in om redelike publisiteit rondom die kompetisie te ondergaan, insluitend, maar nie beperk tot, promosiefoto’s of onderhoude.
  • Die wenner sal gevra word om geldige identifikasie voor te lê wanneer die prys opgeëis word.
  • City Vibes en hul vennote aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige tegniese probleme of stelselfoute wat deelnemers mag verhinder om aan die kompetisie deel te neem nie, of vir enige verlies, besering, of skade veroorsaak deur die gebruik of genieting van die prys nie.
  • City Vibes en hul vennote sal nie verantwoordelik wees vir enige vertragings of kansellasies van die geleentheid buite hul beheer nie.
  • City Vibes en hul vennote behou die reg voor om die kompetisie te kanselleer, aan te pas, of op te skort indien nodig, sonder vooraf kennisgewing.
  • Hierdie bepalings en voorwaardes word geregeer deur die wette van Suid-Afrika, en enige geskille sal onderhewig wees aan die uitsluitlike jurisdiksie van die Suid-Afrikaanse howe.
  • Spelers moet 18+ wees
  • Spelers moet Suid Afrikaanse burgers wees
  • Deur aan hierdie kompetisie deel te neem, gee deelnemers toestemming vir die insameling en gebruik van hul persoonlike inligting in ooreenstemming met City Vibes en hul vennote se privaatheidsbeleid.
  • Sterkte, en ons hoop om jou by Die Groot Fees te sien!